Hardcopy ISBN | : 9781920605094 |
Stock | : 87 units |
Ebook ISBN | : 9780796049797 |
Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en het die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • Bied stap-vir-stap-leiding aan die onderwyser • Het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp • Verskaf 'n Onderwysersgids en bykomende hulpbronne vir die onderwyser in 'n Onderwyserhulpbronpak. Hierdie Shuters Top Klas Toerisme Onderwysersgids (OG) bied die volgende voordele: • Dek die vereistes van die KABV-dokument vir die vak in detail • Verskaf metodologiese leiding aan die onderwyser vir elke eenheid en aktiwiteit • Verskaf gedetailleerde leiding en antwoorde oor alle aktiwiteite en formele assesserings • Bevat nuttige kruisverwysings met die Leerdersboek • Het 'n eenvoudige, gebruikersvriendelike bladontwerp. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Toerisme Graad 12 Onderwysershulpbronpak (Ook in Engels beskikbaar)