HIGHLIGHTERS (AFRIK) GLANSPENNE: NIEMAND SE POPPIE NIE Cover

HIGHLIGHTERS (AFRIK) GLANSPENNE: NIEMAND SE POPPIE NIE



Author : Reviva Schermbrucker
Hardcopy ISBN : 9780796034168
Stock : 744 units
Ebook ISBN : 9781776130887

Hoe voel dit om anders te wees? Hierdie boek ondersoek die lewe van Nolu, ’n pragtige, jong, albino meisie. Ons leer omtrent haar gesin en ontmoet haar skoolmaats. Nolu praat reguit oor haar lewe; haar drome, haar vrese en haar idees oor hoe die lewe sou wees as ons kon leer hoe om meer medelydend met mekaar te wees. Haar openhartigheid en eenvoudige waarhede doen die hart goed.

Purchase Options


Ebook File Size : 6.55