HIGHLIGHTERS (AFRIK) GLANSPENNE: RAAK VAN BOELIES ONTSLAE Cover

HIGHLIGHTERS (AFRIK) GLANSPENNE: RAAK VAN BOELIES ONTSLAE



Author : Reviva Schermbrucker
Hardcopy ISBN : 9780796034144
Stock : 957 units
Ebook ISBN : 9781776130863

Hierdie boek onthul die ervaring vanuit die gesigspunt van beide die mishandelde en die mishandelaar. Daar is ook herkenning van die boelie se behoefte aan hulp en dit bied insig en raad aan ons almal. Verskeie tonele word deur ’n dramagroep opgevoer en die boek se brandpunt is ’n skool in die Kaap wat merkwaardige tegnieke gebruik het om die probleem teen te werk.

Purchase Options


Ebook File Size : 3.99