| Author | : M. KOTZE |
| Hardcopy ISBN | : 9780796006295 |
| Stock | : 724 units |
Hierdie reeks handel oor die vermaaklike kaskenades van familie Blom. Die lesers ontmoet vir Flap die hond, Oupa en Ouma Mos, Ma, Pa, Alwyn, Madelief en Bessie – en natuurlik die bye Gons en By.