Skip to content
Proudly South African educational publishers for 101 years
Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek cover
FET Phase Grade 12 Afrikaans

Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek

By HELEN MARTINUZZI • DEBBY BIRD • .JANE DICKINSON · ISBN 9781920604042

Choose a format
Sign in to buy

Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.

Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.

Shuters Top Klas Lewensorientering is deel van die reeks 'Eerste Klas'­handelsmerke vir VOO. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 is 'n nuwerwetse program wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring. Die boek is deur ervare onderwysers en liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig met deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek bevat die volgende voordele vir die leerder: • Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkeling • Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligting • 'n Volledig ge"illustreerde liggaamlike opvoedingsprogram • Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedig Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Hulpbronpakket vir die Onderwyser (Ook beskikbaar in Engels)

Grade
Grade 12
Language
Afrikaans
Format
Paperback · E-book