Skip to content
Proudly South African educational publishers for 101 years
Senior Phase Grade 8 Afrikaans

Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek

By Tammin Barker, Daleen Christiaans, Tracy Blues, Jane Dickinson, Debby Bird · ISBN 9781920604141

Choose a format
Sign in to buy

Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.

Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.

Shuters Top Klas Lewensorientering is deel van die reeks 'Eerste Klas' -handelsmerke vir VOO. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 is 'n nuwerwetse program wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Die boek is deur ervare onderwysers en liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig met deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek bevat die volgende voordele vir die leerder: • Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkeling • Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligting • 'n Volledig geilllustreerde liggaamsopvoedingsprogram • Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedig Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Hulpbronpakket vir die Onderwyser

Grade
Grade 8
Language
Afrikaans
Format
Paperback · E-book