Skip to content
Proudly South African educational publishers for 101 years
Ace It! Geskiedenis Graad 10 cover
FET Phase Grade 10 Afrikaans

Ace It! Geskiedenis Graad 10

ISBN 9781920356187

Choose a format
Sign in to buy

Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.

Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.

Geskiedenis blyk vir baie leerders ’n oorweldigende hoeveelheid leeswerk, feite en datums te behels. Terwyl dit waar mag wees dat Geskiedenis harde werk verg, is dit nie waar dat jy tydlyne moet leer om die eksamen te slaag nie. Geskiedenis is ’n fassinerende vak wat vereis dat mens ook moet ontleed, vergelyk, beskryf en spekuleer oor die dinge wat in die verlede plaasgevind het. Ace It! Geskiedenis Graad 10 kan hiermee hand bysit – die inligting en datums asook die vaardighede wat jy benodig om die meer uitdagende eksamenvrae te beantwoord. In Graad 10 sal jy moet begin om jou vermoë om geskiedkundige bronne te ontleed toe te pas. Dit behels strokiesprente, koerante en tydskrifartikels, uittreksels uit boeke en dagboeke, foto’s en kuns. Ace It! Geskiedenis Graad 10 sal jou op die regte pad plaas om Geskiedenis in Graad 10 en verder te slaag.

Grade
Grade 10
Language
Afrikaans
Format
Paperback · E-book