Ace it! Geskiedenis Graad 11
ISBN 9781920356286
Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.
Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.
Added to your cart.
View cartDie vermoë om gebeure in die geskiedenis te vergelyk, te ontleed en te beskryf is kern komponente van die Graad 11 Geskiedenis eksamen. Geen daarvan sal egter moontlik wees sonder ’n grondige begrip van die opeenvolging van gebeure en omstandighede van ’n sekere geskiedkundige gebeurtenisse nie. Ace it! Geskiedenis Graad 11 sal jou help om hierdie vaardighede te ontwikkel deur die inhoud te verskaf wat jy nodig het om te verstaan wat gebeur het, hoekom en hoe. Dan en dan alleen sal jy dit kan ontleed en dit in die wyer konteks en tydlyn kan plaas. Ace it! Geskiedenis Graad 11 neem ’n bron gebaseerde benadering wat verkieslik is in beide CAPS en IEB-skole. Ace it! Geskiedenis Graad 11 verskaf die nodige vaardighede en konteks om die bronne te gebruik om ’n argument te bevorder of aannames oor ’n spesifieke persoon of gebeurtenis in die geskiedenis te maak. Dis sal jou help om deeglik vir die Graad 11 Geskiedenis eksamen voor te berei.
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Format
- Paperback · E-book
- Subject
- History
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Print ISBN
- 9781920356286
- Stock
- 2045 units
- E-book ISBN
- 9780796091918
- E-book size
- 8.15 MB
About e-books
- E-books are read in the eduReader app, available on all major platforms.
- E-books cannot be printed.
- Buying several e-book licences gives you vouchers that other accounts can redeem.
There are no teacher resources for this title yet. Need something for your classroom? Contact us.

