Ace It! Toerisme Graad 10
ISBN 9781920356224
Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.
Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.
Added to your cart.
View cartAs jy Toerisme vanaf Graad 10 as ’n vak gekies het, stel jy waarskynlik in toerisme en die gasvryheidsbedryf belang. Indien dit die geval is, sal jy dit deeglik geniet. Dit is egter nie te sê dat jy nie bykomende hulp benodig om deur die leerplan en jou eksamens te kom nie. Daar is heelwat in die bedryf om te dek, van die verskillende soorte toeriste, na kaartwerk en toer beplanning asook bemarking en ons plaaslike erfenis. Ace It! Toerisme Graad 10 sal jou help om sin te maak van al die inligting en hoe om dit in die alledaagse lewe toe te pas. Uitgebreide beskrywings, toepaslike voorbeelde en innemende aktiwiteite dra alles by tot ’n dieper begrip van hierdie opwindende bedryf.
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Format
- Paperback · E-book
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Print ISBN
- 9781920356224
- Stock
- 653 units
- E-book ISBN
- 9780796092250
- E-book size
- 7.28 MB
About e-books
- E-books are read in the eduReader app, available on all major platforms.
- E-books cannot be printed.
- Buying several e-book licences gives you vouchers that other accounts can redeem.
There are no teacher resources for this title yet. Need something for your classroom? Contact us.

