Ace it! Toerisme Graad 11
ISBN 9781920356248
Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.
Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.
Added to your cart.
View cartDie toerisme en gasvryheidsbedryf is opwindend. As jy in ’n loopbaan in hierdie bedryf belangstel, is dit belangrik om hard te werk en goed in die eksamen te vaar. Daar is baie inligting om onder die knie te kry en ten einde goed te vaar, is dit belangrik om die inhoud te ken. Dit maak nie saak wat jou leerstyl is nie, Ace it! Toerisme Graad 11 sal jou help om die inhoud in hanteerbare afdelings af te breek, wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou. ’n Eienskap van Ace it! Toerisme Graad 11 is dat daar talle nuttige opsommings van die inhoud in tabelle en diagramme verskyn. Dit sal jou help om sin daarvan te maak terwyl jy leer. Innemende aktiwiteite help om die inhoud toe te pas. Dit berei jou nie net op die eksamen voor nie, maar help jou om te onthou wat jy geleer het.
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Format
- Paperback · E-book
- Subject
- Tourism
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Print ISBN
- 9781920356248
- Stock
- 1627 units
- E-book ISBN
- 9780796092267
- E-book size
- 7.66 MB
About e-books
- E-books are read in the eduReader app, available on all major platforms.
- E-books cannot be printed.
- Buying several e-book licences gives you vouchers that other accounts can redeem.
There are no teacher resources for this title yet. Need something for your classroom? Contact us.

