Skip to content
Proudly South African educational publishers for 101 years
Senior Phase Grade 7 Afrikaans

Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids

By Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White · ISBN 9781920605018

Choose a format
Sign in to buy

Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.

Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.

Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is 'n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: • Dans • Drama • Musiek • Visuele Kunste Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Onderwysersgids vir elkeen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: • 'n Kwartaalplan word in elke kunsvorm en graad vir elke kwartaal verskaf • 'n Voorbeeld van 'n lesplan vir elke kunsvorm en graad word vir die onderwyser se leiding verskaf • Stap-vir-stap metodologiese leiding oor elke eenheid en aktiwiteit • Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskaf • 'n Formele assesseringsgids word in elke kunsvorm en graad verskaf • Antwoorde en nasieninstrumente word vir aktiwiteite en formele assessenngs gegee • Nuttige kruisverwysings na eenhede en aktiwiteite in die Leerdersboek word gemaak • Bykomende inligting word gegee om die onderwyser beter toe te rus oor verskillende onderwerpe. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids (Ook beskikbaar in Engels)

Grade
Grade 7
Language
Afrikaans
Format
Paperback · E-book