Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Leerdersboek
By Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White · ISBN 9781920605025
Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.
Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.
Added to your cart.
View cartShuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is 'n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulumen Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: • Dans • Drama • Musiek • Visuele Kunste Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Leerdersboek vir elkeen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: • Die jaar se werk in elke kunsvorm word kwartaal vir kwartaal duidelik aangebied • Volkleurillustrasies word gebruik om inhoudaanbieding te ondersteun • Inhoud word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied • Notablokke word gebruik om bykomende agtergrondinligting te verskaf • Woordblokkies word gebruik om nuwe woordeskat te verduidelik op die bladsy waar die woord gebruik word • Vloeikaarte en studiekaarte word as nuttige studiehulpmiddels vir die leerder verskaf • Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskaf. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids
- Grade
- Grade 8
- Language
- Afrikaans
- Format
- Paperback · E-book
- Subject
- Creative Arts
- Grade
- Grade 8
- Language
- Afrikaans
- Print ISBN
- 9781920605025
- Stock
- 1195 units
- E-book ISBN
- 9780796047854
- E-book size
- 9.38 MB
About e-books
- E-books are read in the eduReader app, available on all major platforms.
- E-books cannot be printed.
- Buying several e-book licences gives you vouchers that other accounts can redeem.
There are no teacher resources for this title yet. Need something for your classroom? Contact us.



