Ace it! Wiskunde Graad 9 Cover

Ace it! Wiskunde Graad 9



Hardcopy ISBN : 9781920356859
Stock : 1261 units
Ebook ISBN : 9780796091635

Of jy nou Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid vanaf volgende jaar kies, jy sal steeds die wiskundige kennis en vaardighede van Graad 9 nodig kry. Talle leerders voel hulle bly in die klas agter – hulle het net nog ’n paar verduidelikings en oefening nodig om ’n spesifieke vaardigheid onder die knie te kry. Dit is veral op algebra van toepassing, waar die eksaminators kla dat die leerders nie die algebraïese vaardighede van Graad 8 en 9 gesnap het nie. Dit raak hulle vermoë om goed in die Wiskunde eksamen te vaar. Ace it! Wiskunde Graad 9 sal jou help en verseker dat jy bekwaam en met vertroue na Graad 10 vorder. Uitgebreide stap vir stap verduidelikings en bewerkte voorbeelde word ingesluit om in jou eie tyd en teen jou eie pas aan te pak. Dit verseker dat jy iets onder die knie het voordat daar verder aan gebou word. Toets jou vaardighede deur die vrae te beantwoord en die eksamenvrae agterin die boek uit te probeer.

Purchase Options


Ebook File Size : 3.66