Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 Cover

Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10



Hardcopy ISBN : 9781920356149
Stock : 1578 units
Ebook ISBN : 9780796092168

Fisiese wetenskappe kan ’n vreesaanjaende vak wees. Daar is heelwat ingewikkelde inligting om te leer en daar word ook talle vergelykings en wiskundige vaardighede benodig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 gebruik uitgebreide beskrywings, stap vir stap verduidelikings en geëtiketteerde diagramme tesame met tabelle om die inhoud te vergemaklik. Jy kan jou leerwerk in eie hand neem deur tyd aan ’n spesifieke afdeling af te staan en seker te maak jy het dit gesnap. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 bevat eksamenvrae om jou te help om jou begrip en vaardighede te toets sodat jy jou eerste Fisiese Wetenskappe eksamen behendig en met vertroue kan behartig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 is in lyn met beide die CAPS en IEB leerplanne, met die gevolg dat dit nie saak maak watter skool jy bywoon nie, jy kan vir seker weet jou studiegids bevat alles wat jy moet weet.

Purchase Options


Ebook File Size : 3.04