Skip to content
Proudly South African educational publishers for 101 years
Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 cover
FET Phase Grade 12 Afrikaans

Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12

ISBN 9781920356774

Choose a format
Sign in to buy

Prices include 15% VAT. Have a voucher? Apply it at checkout.

Orders over R400 qualify for free shipping in South Africa.

Nou vir die moeilike deel! Jou finale Lewenswetenskappe eksamens (Vraestel 1 en 2) is om die hoek en jy moet weet wat die belangrikste is, hoe die vrae gestel gaan word en watter vaardighede jy benodig om die eksamens te slaag. ’n Algemene klagte by eksaminators is dat leerders wat Lewenswetenskappe Graad 12 loop dikwels die vereiste kennis het, maar nie verstaan hoe om die vrae te beantwoord nie. ’n Eienskap van Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 is eksamenvrae wat jy kan oefen om jou te help voorberei. Gebruik die vrae en aantekeninge om jou kennis te toets asook jou begrip van die vereistes van die vraag. Dit is veral belangrik wanneer dit by Vraestel 2 kom. Ten einde jou vaardighede by die skryf van opstelle in te skerp, is dit noodsaaklik dat jy (a) die inhoud begryp en (b) weet hoe om ’n goeie opstel neer te pen. Ace it! Lewenswetenskappe Graad 12 sal jou met albei help.

Grade
Grade 12
Language
Afrikaans
Format
Paperback · E-book