TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 WORKBOOK Cover

TOP CLASS AFRIKAANS FAL GRADE 2 WORKBOOK



Author : S Pretorius, S Ferraris, D Rudling
Hardcopy ISBN : 9780796057976
Stock : 822 units

Hierdie boek is deel van die Shuters Top Klas-reeks en bevat die volgende eienskappe: • Dek al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak • Bied stap vir stap leiding vir die onderwyser • Bevat ‘n eenvoudige en gebruikersvriendelik bladontwerp • Bied ‘n Onderwysersgids vir die onderwyser met bykomende hulpbronne vir die onderwyser in ‘n pakket. Top Klas Afrikaans Eerste Addisionele Taal volg ’n integreerde en gebalanseerde leerprogram wat kommunikatiewe bevoegdheid aan alle leerders verskaf. ’n Ryk tapisserie van stories verskaf die konteks vir die woordeskat, taal, fonetiek, luister en praat, rolspel, lees- en skryfaktiwiteite.

Purchase Options