Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Onderwysersgids Cover

Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Onderwysersgids



Author : CATHERINE HADDON
Hardcopy ISBN : 9781920604059
Stock : 733 units
Ebook ISBN : 9780796049711

Hierdie boek vorm deel van die reeks Shuters Top Klas-handelsmerke vir VOO. Oit voldoen aan: • al die vereistes van die KABV-dokument vir elke vak • stap vir stap leiding vir die onderwyser • 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • 'n Hulpbronpakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Hulpbronpakket vir die Onderwyser het die volgende voordele: • Dit sluit die Onderwysersgids en ander klaskamer hulpbronne in. • Oit dek die vereistes van die KABV-dokument uitvoerig vir die onderwerp. • Dit verskaf 'n stel lesse vir die hele jaar. • Oit verskaf stelselmatige leiding oor elke eenheid en aktiwiteit aan die onderwyser. • Dit verskaf antwoorde op aktiwiteite en formele assesserings waar van toepassing. • Dit het 'n eenvoudige, verbruikersvriendelike ontwerp. • Dit het behulpsame kruisverwysings na die Leerdersboek. • Dit sluit 'n omvangryke Liggaamlike Oefeninge Program in. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 12 Onderwysershulpbronp (Ook beskikbaar in Engels)

Purchase Options


Ebook File Size : 1.55