Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Leerdersboek Cover

Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Leerdersboek



Author : Daleen Christiaans, Tammin Barker, Tracy Blues, Jane Dickinson
Hardcopy ISBN : 9781920604127
Stock : 512 units
Ebook ISBN : 9780796049209

Shuters Top Klas Lewensorientering is deel van die reeks 'Eerste Klas' handelsmerke vir VOO. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 is 'n nuwerwetse program wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring van 2011. Die boek is deur ervare onderwysers en liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig met deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Leerdersboek bevat die volgende voordele vir die leerder: • Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkeling • Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligting • 'n Volledig geilllustreerde liggaamsopvoedingsprogram • Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedig Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Hulpbronpakket vir die Onderwyser

Purchase Options


Ebook File Size : 5.1