 
                                                                            | Author | : Daleen Christiaans, Catherine Haddon, Jane Dickinson | 
| Hardcopy ISBN | : 9781920604134 | 
| Stock | : 207 units | 
| Ebook ISBN | : 9780796049216 | 
Hierdie boek vorm deel van die reeks Shuters Top Klas-handelsmerke vir VOO. Dit voldoen aan: • al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak • stap vir stap leiding vir die onderwyser • 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • 'n Hulpbronpakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Hulpbronpakket vir die Onderwyser het die volgende voordele: • Dit sluit die Onderwysersgids en ander klaskamer hulpbronne in. • Dit dek die vereistes van die CAPS-dokument uitvoerig vir die onderwerp. • Dit verskaf 'n stel Jesse vir die hele jaar. • Dit verskaf stelselmatige leiding oor elke eenheid en aktiwiteit aan die onderwyser. • Dit verskaf antwoorde op aktiwiteite en formele assesserings waar van toe passing. • Dit het 'n eenvoudige, verbruikersvriendelike ontwerp. • Dit het behulpsame kruisverwysings na die Leerdersboek. • Dit sluit 'n omvangryke liggaamsopvoedingsprogram in. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 7 Hulpbronpakket vir die Onderwyser.