Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek Cover

Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek



Author : Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White
Hardcopy ISBN : 9781920605001
Stock : 4414 units
Ebook ISBN : 9780796047830

Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is 'n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum­en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: • Dans • Drama • Musiek • Visuele Kunste Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Leerdersboek vir el keen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: • Die jaar se werk in elke kunsvorm word kwartaal vir kwartaal duidelik aangebied • Volkleurillustrasies word gebruik om inhoudaanbieding te ondersteun • Inhoud word in eenvoudige, toeganklike taal aangebied • Notablokke word gebruik om bykomende agtergrondinligting te verskaf • Woordblokkies word gebruik om nuwe woordeskat te verduidelik op die bladsy waar die woord gebruik word • Vloeikaarte en studiekaarte word as nuttige studiehulpmiddels vir die leerder verskaf • Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskaf. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids

Purchase Options


Ebook File Size : 8.99