Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Onderwysersgids Cover

Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Onderwysersgids



Author : Catherine Haddon, Jane Dickinson
Hardcopy ISBN : 9781920604158
Stock : 605 units
Ebook ISBN : 9780796049230

Hierdie boek vorm dee! van die reeks Shuters Top Klas-handelsmerke vir VOO Dit voldoen aan: • al die vereistes van die CAPS-dokument vir elke vak • stap vir stap leiding vir die onderwyser • 'n eenvoudige en gebruikersvriendelike bladontwerp • 'n Hulpbronpakket en ander bykomende hulpbronne vir die onderwyser. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Hulpbronpakket vir die Onderwyser het die volgende voordele: • Dit sluit die Onderwysersgids en ander klaskamer hulpbronne in. • Dit dek die vereistes van die CAPS-dokument uitvoerig vir die onderwerp. • Dit verskaf 'n stel lesse vir die hele jaar. • Dit verskaf stelselmatige leiding oor elke eenheid en aktiwiteit aan die onderwyser. • Dit verskaf antwoorde op aktiwiteite en formele assesserings waar van toepassing. • Dit het 'n eenvoudige, verbruikersvriendelike ontwerp. • Dit het behulpsame kruisverwysings na die Leerdersboek. • Dit sluit 'n omvangryke liggaamsopvoedingsprogram in. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Leerdersboek Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 8 Hulpbronpakket vir die Onderwyser.

Purchase Options


Ebook File Size : 1.5