Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids Cover

Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids



Author : Lynn Chemaly, Moira Filmer, Dawn Selby, Helen White
Hardcopy ISBN : 9781920605032
Stock : 738 units
Ebook ISBN : 9780796047861

Shuters Top Klas Skeppende Kunste vir die Senior Fase is 'n moderne, maklik bruikbare en omvattende reeks wat gebaseer is op die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) wat deur die Departement van Basiese Onderwys verskaf word. Hierdie materiaal maak voorsiening vir die volgende kunsvorms soos in die KABV-dokument vereis word: • Dans • Drama • Musiek • Visuele Kunste Die Shuters Top Klas Skeppende Kunste Onderwysersgids vir elkeen van die drie grade het die volgende kenmerke en voordele: • 'n Kwartaalplan word in elke kunsvorm en graad vir elke kwartaal verskaf • 'n Voorbeeld van 'n lesplan vir elke kunsvorm en graad word vir die onderwyser se leiding verskaf • Stap-vir-stap metodologiese leiding oor elke eenheid en aktiwiteit • Formele assesseringstake, toetse en eksamens wat vir elke graad voorgeskryf word, word verskaf • 'n Formele assesseringsgids word in elke kunsvorm en graad verskaf • Antwoorde en nasieninstrumente word vir aktiwiteite en formele assessenngs gegee • Nuttige kruisverwysings na eenhede en aktiwiteite in die Leerdersboek word gemaak • Bykomende inligting word gegee om die onderwyser beter toe te rus oor verskillende onderwerpe. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Leerdersboek Shuters Top Klas Skeppende Kunste Graad 8 Onderwysersgids (Ook beskikbaar in Engels)

Purchase Options


Ebook File Size : 2.3