Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek Cover

Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek



Hardcopy ISBN : 9780796056580
Stock : 1684 units
Ebook ISBN : 9780796049650

Shuters Top Klas Lewensorientering is dee I van die reeks 'Eerste Klas' -handelsmerke vir VOO. Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 is 'n nuwerwetse program wat maklik is om te volg en verenigbaar is met die nuwe Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring. Die boek is deur ervare onderwysers en liggaamlike opvoedingspesialiste geskryf en op opvoedkundige gebied grondig met deurtastende inhoud. Eerste Klas Lewensorientering fasiliteer die groei en ontwikkeling van jong mense op emosionele, fisiese en sosiale vlak. Hierdie Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek bevat die volgende voordele vir die leerder: • Akkurate inhoud oor fisiese, emosionele en sosiale ontwikkeling • Gedetailleerde, leersame beroepsvoorligting • 'n Volledig ge·111ustreerde liggaamlike opvoedingsprogram • Prikkelende aktiwiteite wat selfontwikkeling bemoedig Beskikbare komponente Shuters Top Klas Lewensorientering Graad 11 Leerdersboek Shuters Klas Lewensorientering Graad 11 Hulpbronpakket vir die Onderwyser

Purchase Options


Ebook File Size : 5.47